Wagyu kongres en veiling uitgestel tot vroeg volgende jaar / Wagyu conference and sale postponed to early next year

Wagyu kongres en veiling uitgestel tot vroeg volgende jaar / Wagyu conference and sale postponed to early next year

Beste Wagyu vriend

Die onsekerheid en uitdagings van die huidige Covid situasie het ons ook getref. Twee van ons Admin personeel is tans siek met die Delta variant, ons HUB en ‘n paar Raadslede sterk nog aan, ons vorige Voorsitter is ernstig siek en die hoofspreker vir ons konferensie kan as gevolg van Covid regulasies nie reis nie. Om veilig en verantwoordelik op te tree moes ons ons planne vir die jaar heroorweeg.

Die eenparige raad van almal wat ons kon konsulteer, is om die konferensie en veiling uit te stel na vroeg volgende jaar. Om aan ons konstitusie te voldoen, behou ons die AJV vir 30 September maar wel aanlyn.

By voorbaat dankie vir julle verstaan en ondersteuning.

Vriendelike groete

Johan de Vos (Voorsitter WSA)

Johan de Vos

 


Wagyu conference and sale postponed to early next year

Dear Wagyu friend,

The uncertainty and challenges of the current Covid situation have not spared us. With two of our admin staff members sick with the Delta variant, a CEO as well as some of our Board members in recovery, our previous Chairman still very sick and our main conference speaker unable to travel, we had to re-evaluate our plans for the year.

The decision confirmed through wide consultation, is to postpone the conference and auction to early next year. To ensure proper corporate governance, we retain the AGM on 30 September but will conduct it online.

Thanks for your understanding and support.

Best regards

Johan de Vos (WSA Chairman)

Johan de Vos

Latest Announcements

New board members elected at 2023 Wagyu AGM

WSA & CWB Fee Structure 2024

Important Announcement: Change in CWB Banking Details

Introducing our new Wagyu Website

Latest News