Suid-Afrikaners is dit eens: ’n Lekker stukkie vleis op die kole, en alles is weer klopdisselboom. Langs die braaivleisvuur kry ons weer perspektief, bespreek ons die verlede, toekoms en hede en sorteer ons geskille uit, maar dit gaan grotendeels oor ons vleiservaring. Dit gaan immers oor die lekker stukkie sappige vleis wat op die kole gaar word. G’n wonder Erfenisdag staan algemeen as Braaidag bekend nie… Read More
About Wagyu Africa
Internet Solutions
CONTACT DETAILS
No 4 Genius Loci Officepark, 6 C P Hoogenhout St
Langenhoven Park
9301
Office: +27 51 492 1852
+27 61 408 4123